Menlo-inni-Nuus
Menlopark wen wéér die A-bond interhoër
"Die Hoërskool Menlopark het hul status as Pretoria se beste atletiekskool herbevestig toe hulle die stad se A-bond interhoër atletiekbyeenkoms Vrydag oortuigend gewen het." So het die Rekord-koerant op 25 Februarie 2017 berig. Lees die volledige berig hier.
Erekleure toegeken vir kultuurprestasies
Menlopark se 1ste netbalspan pronk in Tuks-reeks
Kliek hier om die berig te lees
Absolut slimkop: Ons eie Nicole Barwise sit firmas ore aan met urine-kragopwekker
Kliek hier om die artikel te lees
Danielle wen die "2016 World Amateur Golf Audi Reunion"-kampioenskap
Kliek hier om die spogberig te lees
Menlo oorheers 2016 se Swem A-liga Interhoër!
Kliek hier om spogartikel in Die Rekord te lees
Spogartikel in Pretoria News oor Menlo se uitsonderlike 2015-prestasie
Helga se BMW-rit
Kliek hier en lees, luister en kyk na Helga se eerste ongelooflike dag in gr. 12!
Menlo-fietsry vir tweede jaar SA-kampioene!
Kliek hier om Beeld se berig te lees
Menlo-fietsry is in 2015 weer Spur-reeks kampioene!
Kliek hier om artikel in The Ride-tydskrif te lees
Menlo oorheers seuns- en dogtershokkie se 2015 Noordvaal-toernooie !
Kliek hier om Beeld se berig te lees
Absolut Menlo-omgee: Tiener red hondjie by fietswedren!
Kliek hier om die artikel te lees
Menlo-tennis se dogtersspan is beste noord-span!
Kliek hier om Beeld se berig te lees
Spogartikels in Game On-tydskrif oor twee Menlo-sterre
Kliek hier om die artikel oor Bryan Gray te lees
Kliek hier om die artikel oor Tunet Trumpie te lees
Menlo-krieket: T20-kampioene van Suid-Afrika!
Kliek hier om die artikel te lees
Menlo is swemkoning by A-liga Interhoër 2015!
Kliek hier om die artikel te lees
Drie Menlo-sterre by 0/20-Afrikakampioenskappe:
Sterkte aan Rita Naude(swem), Heinrich van Niekerk (atletiek) en Rivaldo Roberts (atletiek) wat aan die 2015 o/20-Afrikakampioenskappe in Zimbabwe gaan deelneem gedurende die Desembervakansie.
Pragartikel oor Rivaldo Roberts by die Afrikaspele
Kliek hier om die artikel te lees
Menlo is in 2015 by Wildeklawer- en Kearsney- rugbyfeeste!
Menlo is krieketkampioene!
Pragartikel oor Rita Naude, ons absolut swemster!
Kliek hier om hierdie pragartikel te lees
Radio Jacaranda besoek ons!
Jacaranda FM besoek Menlo