Menlo Kreatief

Menlo-Kreatief

Ons dink en doen net absolut anders by Menlo!

Menlo-dasroosters is 'n tradisie: jou skoolrooster op lap aan die agterkant van jou das vasgewerk, maak dat jy altyd op koers is!

Menlo se kreatiewe videospan, die EGGO-DIGITAAL, se video's is 'n groot lekkerte en altyd vol innoverende momente! 

Menlo-videos op YouTube!

Absolut gees! Ons het nie net die gees nie, ons is die MENLO-GEES!

EGGO-Digitaal Videos op YouTube: