Menlo-Matrieks 2017 loop voor!

BAIE GELUK AAN ELKE MATRIEK-LEERDER WAT SO HARD GEWERK HET OM ONS 2017 UITLSAE UITSONDERLIK TE MAAK! ONS IS WAARLIK TROTS OP ELKEEN.

Die Hoërskool Menlopark wens graag elke onderwyser en ouer wat van graad 1 tot graad 12 die pad saam met hierdie leerders gestap het van harte geluk met ʼn suksesvolle einde aan die wedloop. 

Volgens die kenners verg dit ʼn hele gemeenskap om ʼn kind groot te maak. Dankie aan elkeen wat deel was van ons matrieks se wêreld om hierdie uitslae te bewerkstellig. 

Die volgende 2017 matriekuitslae is deur 266 pragtige, toegewyde leerders bewerkstellig:

731 A-simbole (ingesluit Alpha Wiskunde)

508 B-simbole

100% slaagsyfer

88,7% graadvrystelling

Gemiddeld van 2017 matrieks: 72 %

NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT ONS ALPHA WISKUNDE AS VAK INREKEN WANNEER ONS NA DIE AANTAL ONDERSKEIDINGS VERWYS

TOPPRESTEERDERS:

 

 

Die volgende leerders het ook gemiddelde van bo 90% behaal:

Jani Struwig:91,6 % Lianie Orsmond: 91,5%, Tarinda Diemont: 91%, Chris-Jasper Jooste 91%, Marizanne Van Dyk 90,1% en Chanel Day 90,1%

  

UITEENSETTING VAN DIE PUNTE:

10 A’s = 1

Hans-Peter Fechter

9 A’s = 3

Chris-Jasper Jooste

Suné Stander

Harm van Jaarsveld

8A’s = 10 

Ewan Cornelius, Isabella du Plessis, Izelle Grobler, Graeme Mc Creath, Anrine Oerlemans, Leanie Orsmond, Jani Struwig, Marizanne van Dyk, Christine van Heerden, Christiaan Wagner

7A’s = 20

Zaskia Bischhoff, Micháel van Schalkwyk, Tarinda Diemont, Chanel Day, Bianca Viljoen, Maryke Avenant, Carmen Pieterse, Shanri van Niekerk, Annaїs Metz, Erna Cloete, Adele Nel, Meraki Matthee, Elre Engelbrecht, Altamari Beukes, Veronique Sheppard, Riandi Gerber, Romain Groenewald, Rohan Meyer, Jeané Swanepoel, Gerrit van Greunen

6A’s = 16

Lize-Marie Laubscher, Lisa van der Walt, Eulé van Zyl, Kristel Botha, Thomas Marshall, Barry van der Vyver, Chanté Lombaard, Megan Rivas, Zian Hoek, Anita Strydom, Eric van der Walt, Jan-Harm van Helsdingen, Hannes Bezuidenhout, Kyra Koen, Melissa Ball, Jeanri Jooste

5A’s = 12

4 A’s = 30

3 A’s = 31

 

BAIE GELUK AAN ELKE ONDERWYSER MET UITSONDERLIKE UITSLAE!

AFRIKAANS: 74,6% gemiddeld, 98 A’s en 91 B simbole

ENGLISH HOME LANGUAGE: 74,4% average; 20 distinctions and 32 B symbols

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE: 76,8% average; 87 distinctions and 64 B symbols

WISKUNDE: 64,6% gemiddeld; 46 onderskeidings en 44 B’s

WISKUNDIGE GELETTERDHEID: 68,7% gemiddeld; 6 onderskeidings en 17 B’s

LEWENSORIENTERING: 81,8% gemiddeld; 188 onderskeidings en 47 B’s

BESIGHEIDSTUDIES: 57,9% gemiddeld; 3 onderskeidings en 14 B’s

DRAMATIESE KUNS: 75,2% gemiddeld; 11 onderskeidings en 5 B’s

DUITS: 69,3% gemiddeld met 6 A’s en 2 B’s

EKONOMIE: 63% gemiddeld met 6 A’s en 9 B’s

FISIESE WETENSKAP: 71,7 % gemiddeld met 57 A’s en 42 B’s

FRANS: 80% gemiddeld met 12 A’s en 8 B’s

GASVRYHEIDSTUDIES: 66,8% gemiddeld; 2 A’s en 5 B’s

GEOGRAFIE: 67% gemiddeld; 15 A’s en 19 B’s

GESKIEDENIS: 80,3% gemiddeld; 18A’s en 8 B’s

INLIGTINGSTEGNOLOGIE: 65,5% gemiddeld met 7 A’s en 8 B’s

LEWENSWETESKAPPE: 74,1% gemiddeld met 46 onderskeidings en 30 B’s

MUSIEK: 79,1% gemiddeld met 5A’s en 2 B’s

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: 72,2% gemiddeld; 39 A’s en 17 B’s

TOERISME: 77,3% gemiddeld met 13 A’s en 11 B’s

VISUELE KUNS: 76% gemiddeld met 8 A’s en 3 B’s

ALPHA WISKUNDE: 71,5 % gemiddeld met 12 A’s en  4 B’s

ONTWERP: 91% gemiddeld 1A

 

BESTE PRESTASIE IN ELKE VAK:

AFRIKAANS: Anrine Oerlemans en Micháel van Scalkwyk 94%

ENGLISH HOME LANGUAGE: Hans-Peter Fechter 91%

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE: Chanel Day en Jacques Hanekom 92%

WISKUNDE: Lianie Orsmond en Christiaan Wagner 95%

WISKUNDE GELETTERDHEID: Karma Jacobs 86%

LEWENSORIЁNTERING: Micháel van Schalkwyk 97%

BESIGHEIDSTUDIES: Bianca Viljoen 87%

DRAMA: Lisa Schnetler en Myanke Ferreira 88%

DUITS: Hans-Peter Fechter 94%

EKONOMIE: Lorraine Oosthuizen, Suné Stroebel en MC du Toit 84%

FISIESE WETENSKAP: Chris-Jasper Jooste 97%

FRANS: Micháel van Schalkwyk 97%

GASVRYHEIDSTUDIES: Karma Jacobs 82%

GEOGRAFIE: Jani Struwig 92%

GESKIEDENIS: Micháel van Schalkwyk 97%

INLIGTINGSTEGNOLOGIE: Christiaan Wagner 97%

INGENEURSGRAFIKA EN ONTWERP: Hans-Peter Fechter 94%

LEWENSWETENSKAPPE: Zaskia Bisschoff 96%

MUSIEK: Isabella du Plessis 87%

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: Marizanne van Dyk 93%

REKENINGKUNDE: Marizanne van Dyk, Janie Struwig, Christine van Heerden en Micháel van Schalkwyk 96%

TOERISME: Maryke Avenant 93%

KUNS: Shanri van Niekerk 98%

ONTWERP: Anriné Oerlemans 91%

ALPHA WISKUNDE: Christiaan Wagner 96%