Reünies 2021

BELANGRIKE KENNISGEWING: COVID-19

In die lig van die huidige omstandighede rakende Covid-19 en die streng protokols vanaf die Departement van Onderwys, word die skool nie toegelaat om enige besoekers op die skoolterrein te ontvang nie. Geen fasiliteit op die terrein mag gebruik word vir enige sosiale geleentheid nie. 

Ongelukkig kan die skool nie voorspel hoe die toestand of direktiewe oor die volgende paar maande, veral met die oog op winter en die vakansie, gaan verander nie en wil daarom graag ons reünie-groepe aanraai om julle funksies by alternatiewe fasiliteite te reël. Ons sal dan, wanneer die skool weer toegelaat word, ʼn geleentheid bied vir al ons 2020 en 2021-reüniegroepe om by die skool in te skakel vir ʼn Menlo-oggend waar julle as ons eregaste ontvang sal word en weer so bietjie deel word van die Menlo-gees! 

Ons is geweldig teleurgesteld dat ons, vir ʼn tweede jaar, nie ons oud-Parkies op die skoolterrein kan verwelkom nie. Ons vertrou dat die situasie in ons wêreld spoedig sal verbeter en ons weer die geleentheid gaan mag hê om op Menlo-bodem saam te kan kuier. 

 

5-Jaar Reünie (Klas van 2015): 9 Oktober 2021 - Alicia Swanepoel, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

10-jaar Reunie (Klas v 2010): 7 Augustus 2021 - Renée Barnard, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

10-jaar Reunie (Klas v 2011): 12 Junie 2021 - Charné van Biljon, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

20-jaar Reunie (Klas v 2001): 17 September 2021 – Pierre du Preez, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

30-jaar Reunie (Klas v 1991): 20 November 2021 - Gisela Rolfes, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

50-jaar Reunie (Klas v 1970): 11 September 2021 - Braam Snyman, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

35-jaar Reunie (Klas 1985): 30 Oktober 2021 - Dirk Grobler, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

40-jaar Reunie (Klas v 1980): 12 Maart 2021 - Marieta Markgraaf, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

40-jaar Reunie (Klas v 1981): 13 November 2021 - Louis Heyns, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

50-jaar Reunie (Klas v 1971): 6 November 2021 - Gail Basson, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Vir enige navrae kontak gerus vir:

Gisela Rolfes

Skakel- en Adminstrasiebeampte: Menlobond (Menlo Alumni en Befondsing)

Telefoon: 012 361 7738

Selnommer: 078 727 4647

Direkte e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.