Cuisine le Parc - Restaurant

Cuisine le Parc - Restaurant

Cuisine le Parc is ons skool se restaurant en in die hartjie van die skool geleë. Restaurantaande vind weekliks Donderdagaande plaas en belangstellendes kan bespreek via die volgende e-pos (Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.)


Michelle Scholtz en Me. Almarie Fourie is aan die stuur van sake hier.

Hulle innoverende denke sorg vir stylvolle en unieke geregte en spyskaarte van formaat!