Menlo Leerlinge

Leerlinge

Ons glo daarin om elke leerder die maksimale geleenthede te bied om optimaal te ontwikkel.

Menlo-Leierakademie

Die leierskapstruktuur van die Hoërskool Menlopark bestaan uit:

  • ’n Parkieraad (gr.8-12 leerders, wat hulle klas en graad verteenwoordig)
  • ’n Matriekraad (gr.12-leerders)
  • Dirigente (gr.12-hoofgeesblasers)
  • Rasieleiers (gr.8-11 leerders wat verantwoordelik is vir die verskillende graadgroepe se gees)
  • Koshuisraad
  • Medialeiers