Busroetes en vervoer

Bussies

1. Pretoria-Tuine, Moot en Montana

 

2. Silver Lakes

 

3. Oos-Rand – Benoni:

• Optelpunt 1 – Laerskool Brentwood Park

• Optelpunt 2 – Engen Vulstasie op die hoek van derde laan en vierde straat, Bredell

 

4. Oos-Rand – Kempton Park:

• Optelpunt 1 – Cavendish Glen winkelsentrum in Kempton Park – parkeerarea voor die Dros-restaurant

• Optelpunt 2 – Angus Bakery in Monumentweg, Kempton Park

 

5. Centurion:

• Optelpunt 1 – Total (Energies Simarlo) in Magiel Straat, Old Johannesburg Road. 

• Optelpunt 2 – Doornkloof Mall in Lupin Avenue.

• Optelpunt 3 – Shell (Jean Avenue Motors) in Lenchen Avenue. 

 

Vir enige navrae kontak Mnr. Manie Geldenhuys by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Munisipale busse

Busroetenommer:  012-3580221/3/4

Volledige(r) inligting in die verband is hier beskikbaar.