Menlo_Menlopark_Hokkie

Dogtershokkie-Inligting

Absolut Menlo-Hokkie

Die Hoërskool Menlopark is landswyd reeds vir die Menlo-dogters én Menlo-seuns se puik prestasies op die hokkieveld  bekend as ‘n top hokkieskool.    Die maksimale ontwikkeling van potensiaal deur gespesialiseerde sportontwikkelingsprogramme en professionele afrigting deur bekwame en gekwalifiseerde afrigters tesame met ‘n onblusbare    spangees, is die boustene van Menlo-Hokkie se nasionale sukses.

Absolut Fasiliteite

440.jpg - 112.12 kb

2017 Prestasies

• Menlo Dogters wen die Pretoria liga 2017

• 2 Gauteng Spelers 2017

• 21 Noord Gauteng Spelers 2017

• 2 Suid-Afrika o/16 Spelers: Hanrie Louw en Maricia Theunissen 2017