Menlo_Menlopark_Fietsry

Uitslae 2017

Tour de Bling:

Baie geluk aan die volgende ryers wat Top 10 posisies behaal het:

Sub-juniorseuns: Ben du Plessis (2de) en Rudolph Labuschagne (7de)

Sub-juniordogters: Marjoné Strydom (1ste - wenner van die reeks in haar kategorie) en Talia Behr (7de)

Jeug o/15-dogters: Lenka Labuschagne (6de) en Sunique van der Walt (8ste)

Jeug o/16-seuns: Paul Meyer (4de)

Jeug o/16-dogters: Monique du Toit (1ste - wenner van die reeks in haar kategorie), Antonique Grotsius (3de) en Mieke Vermeulen (9de)

Juniorseuns o/17: Chris du Plessis (2de), Erick Heyns (6de) en Freddie Humphries (10de)

Juniordogters: Anjenel van der Walt (5de)

Juniorseuns o/18: Gustav Rohde (8ste)

 

XCO SA CUP - 6 Mei in Bloemfontein

Sub-junior seuns: Ben du Plessis (3de plek)

Junior seuns: Chris du Plessis (8ste plek)

 

NISSAN TRAILSEEKER - 20 Mei by Buffelsdrift

Junior seuns: Erick Heyns (1ste plek)

 

XCO Provinsiaal # 4 - 27 Mei by die Voortrekker Monument

Jeug dogters – Monique du Toit (1ste plek)

Sub-junior dogters - Marjoné Strydom (1ste plek)

 

Eerste XCO provinsiale wedren wat plaasgevind het by die Voortrekker Monument:

Sub-junior seuns: Rudolph Labuschagne – 2de

Sub-junior dogters: Marjoné Strydom – 1ste

Jeug seuns: Danie Hyman – 15de

Jeug dogters: Monique du Toit – 1ste en Lenka Labuschagne - 3de

Junior seuns: Erick Heyns – 2de, Christiaan Wagner – 4de, Francois van Tonder – 5de en Freddie Humphries – 6de

Junior dogters: Anjenel van der Walt – 3de