Wen 'n reis na die 2020-Monaco F1 Grand Prix!
Klik op die advertensie vir meer inligting
Absolut 2019
Menlo-hokkie het in 2019 'n uitsonderlike jaar beleef met verskeie hoogtepunte:
• Menlopark is die enigste skool in die land wat spanne in die Nasionaal Super 12 o/16 seuns, -o/16 dogters en -o/18 dogterstoernooie
• 35 spelers verwerf Noord-Gauteng-klere
• Hanrie Louw maak SA Skole en Emmere Steenkamp maak SA-o/17A span
• Dogters wen die Pretoria-liga met 10 uit die 12 spanne wat hul ligas wen
• Dogters 1ste endig 3de in die land
• Dogters o/15A wen Noordvaal
• Seuns o/16 eindig 2de in die liga