Drama en Toneel

(Tuis):Home/Aktiwiteite/Kultuur/Drama en Toneel

Kontakpersoon
Me. Roché van Blerk
roche.vanblerk@menlopark.co.za

Oefentye
Kontak gerus die organiseerder.

Vinnige feite

Menlo-drama en -toneel sien jaarliks uit na:

  • ’n Ongelooflike toneelkamp
  • ATKV Tienertoneel
  • Aardklop Pronk Podium
  • FAK Allegretto Toneelfees
  • Pretoria Eisteddfod
  • Pierneef Kunstefees
  • Menlovaria