Swem

Kontakpersoon
Mnr. Phillip Erasmus
phillip.erasmus@menlopark.co.za

Oefentye
Maandae, Woensdae en Vrydae 06:45 – 07:30.

Drag tydens galas

  • Absolut Menlo T-hemp.
  • Menlo-sportbroek (Menlo-sportwinkel).
  • Donkerblou Arena-swembroek: koop self aan.
  • Racers moet eers deur organiseerder goedgekeur word.

Vinnige feite

  • A-, B- en C-spanne neem in drie verskillende ligas deel – elk met sy eie interhoër.
  • A-liga: wenners vir die afgelope 13 jaar.
  • Verskeie junior nasionale swemmers.
  • Tien senior nasionale swemmers.
  • Drie SA swemmers.