Skip to content

Tennis

Tennis by Menlo

Menlo-tennis handhaaf ‘n rekord van voortreflikheid en bied ‘n mededingende platform vir spelers op alle vlakke. Ons spanne ding in die topskoleligas mee en toer landswyd om aan verskeie toernooie deel te neem. Die hoogtepunt op Menlo se tenniskalender is die Menlo-toernooi wat op eie bodem plaasvind asook die Menlo MixIt-toernooi in Sun City. Toegewyde afrigters verseker dat alle spelers in Menlo se tennisfamilie die geleentheid kry om hulle talent op die skool se blou bane uit te leef.

PRESTASIES

PERSONEEL

FASILITEITE

Akademiehoof

Me. Elné Coertzen

elne.coertzen@menlopark.co.za

Hoofafrigter

Mnr. Hendrik Coertzen

Ons
Fasiliteite

5 tennisbane met spreiligte

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK