Swem
Kontakpersoon
Mnr. Phillip Erasmus
[email protected]
Oefentye
Maandae, Woensdae en Vrydae 06:45 – 07:30.
Drag tydens galas
- Absolut Menlo T-hemp.
- Menlo-sportbroek (Menlo-sportwinkel).
- Donkerblou Arena-swembroek: koop self aan.
- Racers moet eers deur organiseerder goedgekeur word.
Vinnige feite
- A-, B- en C-spanne neem in drie verskillende ligas deel – elk met sy eie interhoër.
- A-liga: wenners vir 13 agtereenvolgende jare.
- Verskeie junior en senior nasionale swemmers.
- Verskeie Menlo-swemmers het Suid-Afrika al op internasionale vlak verteenwoordig.