Vakkeuse

Graad 8 – 9

Verpligte vakke Keusevakke
  • Afrikaans Huistaal
  • English Home Language
  • Wiskunde
  • Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Geografie)
  • Natuurwetenskappe (Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe)
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Skeppende Kuns (Musiek en Kuns)
  • Tegnologie
  • Lewensoriëntering
  • Digitale Tegnologie
Kies een vak uit die volgende:

  • Duits
  • Frans
  • Entrepreneuriese Wetenskappe
  • Sportkunde (Netbal, Rugby, Hokkie en Krieket)
  • Gholf
  • Robotika
  • Musiek

Graad 10 – 12

Verpligte vakke Keusevakke
  • Afrikaans Huistaal
  • English Home Language

OF

  • English First Additional Language
  • Wiskunde

OF

  • Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering
Kies drie vakke uit die volgende:

  • Besigheidstudies
  • Drama
  • Duits
  • Ekonomie
  • Fisiese Wetenskappe
  • Frans
  • Gasvryheidstudies
  • Geografie
  • Geskiedenis
  • Inligtingstegnologie
  • Ingenieursgrafika en -ontwerp
  • Lewenswetenskappe
  • Musiek
  • Rekenaartoepassingstegnologie
  • Rekeningkunde
  • Toerisme
  • Visuele Kuns
  • Alpha Wiskunde

Navrae in verband met 8ste, 9de of 10de vakke: Mnr. Nico Erasmus (nico.erasmus@menlopark.co.za)

Klik op die vak om ’n kort video te besigtig.

Duits (IEB)

Frans (IEB)

Rekeningkunde

Besigheidstudie

Ekonomie

Geografie

Geskiedenis

Rekenaartoepassings

Inligtingstegnologie

Toerisme

Dramatiese kuns

Visuele kunste

Musiek

Gasvryheidstudie

Ingenieursgrafika

Fisiese wetenskap

Lewenswetenskap

Alpha-wiskunde (buitemuurs)