Skoolfonds en Koshuisgelde
Skoolfonds | Koshuisgelde |
---|---|
|
|
Verwysings | ||
Skoolfonds | Buitemuurs | Koshuisgelde |
|
|
|
Wat is by die skoolfonds ingesluit? | Wat is by die skoolfonds uitgesluit? |
---|---|
• Handboeke. • Eerste skrifte. • ʼn Werkplan (dagboek vir elke leerder). • Busvervoer na aktiwiteite wat in Pretoria plaasvind. • Deelname aan die meeste aktiwiteite. |
• Enkele werkboeke. • Busvervoer na aktiwiteite wat buite Pretoria plaasvind. • Deelname aan sommige aktiwiteite (Kontak asseblief die betrokke organiseerder). |
Bankbesonderhede
Die skool se bankbesonderhede is in die Werkplan beskikbaar. Stuur gerus ʼn e-pos na finansies@menlopark.co.za indien u enige navrae het.