Kampus

Menlo-bodem: Die spilpunt van bedrywighede!

Menlo bied eersteklasfasiliteite wat die volgende insluit:

  • 82 klasse.
  • Skoolsaal wat die Menlo-tradisie weerspieël.
  • Ouditorium met lugversorging en moderne oudiovisuele apparaat.
  • Mediasentrum met internettoegang.
  • Musiek-akademie met klankdigte oefenkamers.
  • 3 IT-sentrums.
  • 7 laboratoria (vir Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe).
  • Klaskamers met interaktiewe witborde, internettoegang en dataprojektors.
  • Cross Fit-gimnasium.
  • Menlo-blou-astro.
  • Mini-astro.
  • Hoëkwaliteit fyngrashokkieveld.
  • 4 muurbalbane.
  • Verhitte Olimpiesestandaardswembad.
  • Atletiekbaan.
  • Pawiljoen wat 6 000 toeskouers kan huisves.
  • Spreiligte op alle sportvelde.
  • Klubhuise vir tennis, rugby, hokkie, netbal en krieket.
  • Rugby- en krieketvelde.
  • Binnenshuise krieketnette.
  • Turfnetfasiliteit met 14 blaaie.
  • Sport- en rehabilitasiesentrum met fisioterapeut en fiksheidsdeskundige (oop vir die publiek).
  • Menlo-koshuis op die terrein.