Skooltye

Maandae tot Donderdae 07:29 – 14:00
Vrydae 13:00
  • Graad 8- en 9-leerders verdaag daagliks (behalwe Vrydae) om 14:00.
  • Graad 10-, 11- en 12-leerders verdaag om 14:00, behalwe wanneer geskeduleerde toetse geskryf word. Let asseblief daarop dat vraestelle soms langer as een uur duur – dit beteken dat leerders soms na 14:00 sal verdaag.