Skooldrag

Menlo-skooldrag; Menlo-trots!

Somersdrag

Dogters Seuns
Donkerblou Menlo-rok. Grys kortmou dashemp.
Grys kortbroek.
Kouse Voorgeskrewe kort donkerblou kouse. Lang grys kouse.
Skoene Swart standaardskoolskoene met plat hak; veters of bandjies. Swart standaardskoolskoene met veters en dun sole. Geen skoene met gespes of nate nie.
Trui Voorgeskrewe moulose blou oortrektrui. Voorgeskrewe moulose blou oortrektrui.
Kleurbaadjie Donkerblou baadjie met Menlo-wapen. Donkerblou baadjie met Menlo-wapen.
Das Voorgeskrewe skooldas.

Wintersdrag

Dogters Seuns
Voorgeskrewe donkerblou romp. Grys kortbroek.
Kouse Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of
voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Lang grys kouse.
Hemp Wit langmou dashemp. Grys langmou dashemp.
Das Voorgeskrewe skooldas. Voorgeskrewe skooldas.
Skoene Swart standaardskoolskoene met plat hak;
veters of bandjies.
Swart standaardskoolskoene met veters en dun sole. Geen skoene met gespes of nate nie.
Trui Voorgeskrewe langmou of moulose trui.
Word altyd saam met die kleurbaadjie gedra.
Voorgeskrewe langmou of moulose trui.
Word altyd saam met die kleurbaadjie gedra.
Kleurbaadjie Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag. Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.
Serp Voorgeskrewe serp.
Net voor die winter by Menlo-ontvangs beskikbaar.
Voorgeskrewe serp.
Net voor die winter by Menlo-ontvangs beskikbaar.

Uitgaandrag

Dogters Seuns
Voorgeskrewe donkerblou romp. Grys kortbroek.
Kouse Voorgeskrewe kort donkerblou kouse in die somer.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Lang grys kouse.
Hemp Wit kortmou dashemp vir die somer.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Wit kortmou dashemp vir die somer.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Das Voorgeskrewe skooldas. Voorgeskrewe skooldas.
Kleurbaadjie Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag. Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.
  • Daar is pragtige Menlo-skooldrag met karakter by die skool se klerebank beskikbaar.
  • Kontak gerus vir me. Lize Preston by lize.preston@menlopark.co.za

Sweetpak en wintersportdrag

  • Die Menlo-sweetpak en -sportdrag is by die klerewinkel op die skoolterrein te koop.
  • Die sportorganiseerders sal u in kennis stel indien sportdrag benodig word.
  • Kontak gerus vir mnr. Tinus Vermaak by sportsupplies@telkomsa.net of 082 322 6081.

Leweransiers

Skooldrag

  • Constantia Uitrusters (012 460 8132)
  • School & Leisure (012 593 0904)
  • Overkruin Uitrusters (012 546 5718)

Sweetpak en sportdrag