Perdesport
Kontakpersoon
Mnr. Harm van Helsdingen
[email protected]
Oefentye
Reël persoonlik vir lesse by ryskole.
Drag tydens byeenkomste
Verskillende uitrustings vir verskillende dissiplines. Tref asseblief ‘n reëling met me. Ilze Smith.
Vinnige feite
- Parkie-ruiters presteer jaarliks uitstekend by SANESA se skoue.