Orkes en Ensemble
Kontakpersoon
Me. Elmarie Badenhorst
[email protected]
Orkesleier
Mnr. Eddie Clayton
Oefentye
Woensdae 18:00 – 19:30.
Oefendrag
Skooldrag.
Konsertdrag
Orkesdrag.
Vinnige feite
- Die orkes en ensemble maak graag by eisteddfods geraas.
- Neem gerus jou plek by die Menlo-musiekfabriek in.