Hokkie: seuns en dogters
Programme
Programme vir wedstryddae is beskikbaar onder “Dokumente”
Seuns
Kontakpersone:
Mnr. Brad Brook (Akademiehoof)
[email protected]
Mnr. Wayne Coldman (Organiseerder: Seuns)
[email protected]
Oefentye
Kontak gerus die organiseerder.
Oefendrag
Menlo-oefenhemp (Menlo-sportwinkel).
Wedstryddrag
- Menlo-wedstrydhemp (Menlo-sportwinkel).
- Menlo-wedstrydbroek (Menlo-sportwinkel).
- Menlo-kouse (Menlo-sportwinkel).
Vinnige feite
- Menlo beskik oor ’n pragtige blou astro, ’n grasveld en ’n mini-astro.
- Afrigters met nasionale akkreditasie.
- Spanne in die nasionale top-20 (SA School Sports; 2021).
- +-145 seuns wat hokkie speel.
- Lewer jaarliks +- 15 provinsiale spelers op.
- Menlo lewer eerste SA Skolespeler in 2022
Dogters
Kontakpersoon
Me. Suzanne Strydom
[email protected]
Oefentye
Kontak gerus die organiseerder.
Oefendrag
Menlo-oefenhemp (Menlo-sportwinkel).
Wedstryddrag
- Menlo-wedstrydhemp (Menlo-sportwinkel).
- Menlo-wedstrydrompie (Menlo-sportwinkel).
Vinnige feite
- Menlo beskik oor ʼn pragtige blou astro, ʼn grasveld en ʼn mini-astro.
- Menlo lewer 13 SA Skolespelers op in die laaste agt jaar.
- Een van die top-5-hokkieskole in Suid-Afrika (SA School Sports; 2021).
- Menlo lewer +- 20 provinsiale spelers op elke jaar.
- A- tot C-spanne in elke ouderdomsgroep (ongeveer 200 spelers).
- Afrigters met nasionale akkreditasie.