Vervoer

Vervoer is daagliks van en na die volgende plekke beskikbaar:
• Kemptonpark
• Benoni
• Centurion
• Tuine
• Montana
• Roodeplaatdam
• Silver Lakes

Klik hier vir lys van die drywers en voertuie

Kontakpersoon: Mnr. Louis Boshoff ([email protected])