Kampus
Menlo-bodem: Die spilpunt van bedrywighede!
Menlo bied eersteklasfasiliteite wat die volgende insluit:
- 82 klasse.
- Skoolsaal wat die Menlo-tradisie weerspieël.
- Amfiteater met sitplek vir 2023 mense en ‘n pragtige podium en klank
- Ouditorium met lugversorging en moderne oudiovisuele apparaat.
- Menlo-koshuis op die terrein wat blyplek bied vir 160 leerders.
- Mediasentrum met internettoegang.
- Musiek-akademie met klankdigte oefenkamers.
- 4 RTT-rekenaarsentrums.
- IT-sentrum.
- 7 laboratoria (vir Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe).
- Klaskamers met interaktiewe witborde, internettoegang en dataprojektors.
- Cross Fit-gimnasium.
- Menlo-blou-astro.
- Mini-astro.
- Hoëkwaliteit fyngrashokkieveld.
- 4 muurbalbane.
- Verhitte Olimpiesestandaardswembad.
- Splinternuwe BLOU tartan-atletiekbaan.
- Pawiljoen wat 6 000 toeskouers kan huisves.
- Spreiligte op alle sportvelde.
- Klubhuise vir tennis, rugby, hokkie, netbal en krieket.
- Rugby- en krieketvelde.
- Binnenshuise krieketnette.
- Turfnetfasiliteit met 14 blaaie.
- Gimnasium met spesialiste in kondisionering en rehabilitasie vir alle sportsoorte
- Sport- en rehabilitasiesentrum met fisioterapeut en fiksheidsdeskundige (oop vir die publiek).