Atletiek en Landloop
Atletiek
Akademiehoof
Mnr. JJ Smith
[email protected]
Organiseerder
Me. Lelanie van Wyk
[email protected]
Jaarprogram 2025 (Atletiek)
Klik hier
Oefentye
Maandae tot Donderdae.
Maak gerus by die afrigters ’n draai vir elke item se oefentyd.
Oefendrag
Informele oefendrag.
Drag tydens byeenkomste
Atletiekdrag (Constantia Uitrusters).
Sweetpak (Menlo-sportwinkel).
Afrigters
- Naellope & Middelafstande: Mnr. JJ Smith (IAAF; vlak 5).
- Naellope: Me. Cara Weyers & mnr. Wayne Coldman.
- Verspring & Driesprong: Mnr. Charley Strohmenger (IAAF; vlak 4).
- Gewigstoot: Mnr. Pieter de Villiers (ASA; vlak 2).
- Gewigstoot en Diskus: Me. Shana Scott (ASA; vlak 1) & mnr. Evert Anderson.
- Middelafstande: Mnr. Rikus Botha (ASA; vlak 2).
- Hekkies: Mnr. Hanno Roux (ASA; vlak 2) & me. Nicole Labuschagne (ASA; vlak 1).
- Hoogspring: Mnr. Heindrich Mentz & mnr. Deon Pretorius (ASA; vlak 1).
- Verspring: Mnr. Jan-Harm van Helsdingen & me. Karmi Schuld.
- Aflosse: Mnr. Johan Coetzee, mnr. Johan Grové en mnr. Hanno Roux.
Vinnige feite
Fasiliteite
- Tartanaanlope vir verspring (2), hoogspring (2) en spiesgooi (2).
- Skyfwerphok – voldoen aan internasionale vereistes.
- Nege bane in die pylvak.
Onlangse prestasies
- 48 Menlo-atlete neem aan ASA se SA Kampioenskap deel en verower 26 medaljes (2024).
- Jaarliks verskeie atlete in ASA se SA jeug- en junior spanne.
- Wenners: NWU Top 30 (2019, 2021 – 2024)
- Wenners: A-bond-interhoër (2001 – 2025).
- Wenners: Top 15 Noordheuwel (2018 & 2019; 2021 – 2025).
- Algehele wenner: Twizza Superreeks / Curro Podium (2019, 2022, 2023, 2024 & 2025).
- Massadeelname is een van die sleutels tot ons sukses: Vyf tot agt Menlo-atlete neem per item aan die massabyeenkomste deel.
- Die Menlo-seekamp is een van die hoogtepunte op die kalender (amper-Parkies in graad 7 is welkom!).
- Drie internasionale atlete (2024): hekkies, naellope, 4 x 400 m-aflos en worpe.
- Die Menlo-naellope-oefenkamp vind gedurende die Oktobervakansie plaas.
- Internasionale NCAA-studente in Amerika: Nege atlete in die laaste drie jaar.
- Twee IAAF-afrigters (Vlak 4 en 5)
Landloop
Kontakpersoon
Mnr. JJ Smith
[email protected]
Me. Lelanie v Wyk
[email protected]
Oefentye
Maandae tot Donderdae: 15:30 – 17:30.
Oefendrag
Informele oefendrag.
Drag tydens byeenkomste
Atletiekdrag (Constantia Uitrusters).
Afrigters
- Mnr. JJ Smith (IAAF; vlak 5)
- Me. Lelanie van Wyk (ASA; vlak 2)
- Mnr. Rikus Botha (ASA; vlak 2)
Vinnige feite
Onlangse prestasies
- Algehele wenners: AGN-Skolelandloop (2019 & 2021).
- SA Skolekampioenskap: Menloparkers neem jaarliks in groot getalle aan hierdie byeenkoms deel.
- Wenners: NWU-Noordvaalfinaal (2017, 2018 & 2019, 2021 – 2024).
- Wenners (dogters): AGN-Skolelandloop (2024).
- NWU-reeks (2024): Seuns eindig vierde en dogters eindig derde.
Hoogtepunte op die landloopkalender
- ASICS-MENLO 4 x 2 km prestige-aandaflos.
- Oefenkamp vir almal (10 dae) in die Drakensberge.