Wat is die Menlobond?
Die Menlobond streef daarna om deur middel van doelgerigte kommunikasie en deelname, die alumni en vriende van Die Hoërskool Menlopark met die skool te verbind, sodat ons
die verlede BEWAAR, die hede KOESTER en die toekoms VERSEKER.
Dit word gedoen deur op die volgende vier areas te fokus:
1. AANLYN DATABASIS. Bestuur die alumnet databasis platform en alle sake van die Menlo-alumni en Vriende van Menlo. (Volg hierdie skakel om op die databasis te registreer).
2. KOMMUNIKASIE. Die Menlobond behartig kommunikasie tussen die skool, Menlo-alumni en die Vriende van Menlo om sosiale- en netwerkinteraksie te bevorder
3. GEMEENSKAP. Fasiliteer befondsing van leerders met uitdagende omstandighede hanteer
4. SKOOL: Fasiliteer donasies vir die skool vir o.a. kapitaalprojekte
Lees gerus bietjie verder hier: Prospektus en Menlobond in ’n neutedop