Dans

Kontakpersoon
Me. Elana Heyns
elana.heyns@menlopark.co.za

Oefentye
Kontak die organiseerder.

Oefendrag
Gemaklike oefenklere.

Vinnige feite

  • Afrigting in verskeie style: jazz, kontemporêre dans, tap en musiekteater.
  • Deelname aan verskeie kompetisies:
    • SA Dance School Championships
    • American Dance Awards
    • Menlovaria
  • Deelname aan die Menlo-maskerfees.
  • Dansers neem in groepsverband en individueel deel.
  • Beginners en ervare dansers is welkom!