Eggo-skoolkoerant

Kontakpersoon
Mnr. Hein Brits
hein.brits@menlopark.co.za

Vinnige feite

  • Die interessante en insiggewende Eggo-skoolkoerant verskyn aan die einde van elke kwartaal.
  • Die Eggo-skoolkoerant is waar Menlo se eie span aspirantjoernaliste stories oor die Parkies uitsnuffel.