Koor en Junior koor

(Tuis):Home/Aktiwiteite/Kultuur/Koor en Junior koor

Koor

Kontakpersoon
Me. Jeanmari van Papendorp
jeanmari.vanpapendorp@menlopark.co.za

Oefentye
Maandae: 18:00 – 19:30
Donderdae: 18:00 – 20:00

Optreedrag

  • Elke koorlid ontvang sy/haar koordrag aan die begin van die jaar.
  • Huurgeld: R150 per jaar (dogters) en R50 per jaar (seuns).

Vinnige feite

  • ATKV-Applous (nasionale koorkompetisie): Beste gemengde koor (2019).
  • Verower goue medaljes by die World Choir Games in die afdeling vir gemengde jeugkore: 2007, 2009, 2014, 2016 en 2018.
  • Pretoria Eisteddfod: Beste gemengde koor sedert die draai van die millennium.
  • Wenners: Sing in Harmonie (2018)

Junior koor

Kontakpersoon
Mnr. Lourens de Jager
lourens.dejager@menlopark.co.za

Oefentye
Woensdae van 18:00 – 19:30

Optreedrag
Uitgaandrag

Vinnige feite

  • Die junior koor is splinternuut.
  • Word deel van hierdie talentvolle groep en maak geskiedenis!