Kuns

Organiseerders

Me. Mariana de Klerk
083 595 8825
mariana.deklerk@menlopark.co.za

Me. Ilze van Niekerk
074 161 2268
ilze.vanniekerk@menlopark.co.za

Kuns op Menlo-bodem

  • Kuns word as deel van Skeppende Kuns vir alle gr. 8’s en 9’s aangebied.
  • Visuele Kuns is een van die keusevakke vir gr. 10-, gr. 11- en gr. 12-leerders.

Kostes

Gr. 8 en 9

  • Geen kostes nie.
  • Leerders verskaf hulle eie kunsmateriaal vir elke projek.

Gr. 10, 11 & 12

  • R250,00 vir PAT-portefeulje (A3).
  • Leerders gebruik hulle eie kunsmateriaal vir projekte en praktiese werk.
  • Beperkte, algemene kunsmateriaal is in die klas beskikbaar.