Orkes en Ensemble

Kontakpersoon
Me. Colleen Maré
colleen.mare@menlopark.co.za

Oefentye
Woensdae 14:15 tot 16:00.

Oefendrag
Skooldrag.

Konsertdrag
Orkesdrag.

Vinnige feite

  • Die orkes en ensemble maak graag by eisteddfods geraas.
  • Neem gerus jou plek by die Menlo-musiekfabriek in.