Debat en Redenaars

Debat

Kontakpersoon
Me. Tanya Matthyssen
tanya.matthyssen@menlopark.co.za

Oefentye
Sien die Menlo-kultuurgids vir volledige oefentye.

Graad 8-ouerinligtingsvergadering:  Debat
Klik hier vir volledige inligting soos verskaf tydens die ouerinligtingsvergadering.

Vinnige feite

  • Menlo se debatspanne neem jaarliks aan die ATKV-Debatskompetisie se nasionale finaal deel.
  • Menlo-debat debatteer by verskeie kompetisies en dit is waar jy leer dink… of sink!

Redenaars

Kontakpersoon
Mnr. Corné van Wyk
corne.vanwyk@menlopark.co.za

Oefentye
Sien die Menlo-kultuurgids vir volledige oefentye.

Vinnige feite

  • Menlo se redenaars wys hulle staal by verskeie redenaarskompetisies.
  • Die land se beste redenaars is in Menlo.
  • Ons redenaars is spitsvondig, skerpsinnig en absolut oortuigend.