Revue
Kontakpersoon
Mnr. Andrew Mc Geer
andrew.mcgeer@menlopark.co.za
Oefentye
Dinsdae: 17:00 – 19:00.
Woensdae: 17:30 – 19:30.
Oefendrag
Gemaklike klere waarmee jy kan dans.
Wedstryddrag
Kostuums is by die ledegeld ingesluit.
Vinnige feite
Die asemrowende Menlo-revuegroep beplan deelname aan:
- Kaleidoscope Revuekompetisie.
- Lefra Nasionale Revuekompetisie.
- Suid-Afrikaanse Revue.
- Dans in jou Taal.
- Allegretto Eisteddfod.