Fietsry

(Tuis):Home/Aktiwiteite/Sport/Fietsry

Kontakpersoon
Me. Gerda Richards
gerda.richards@menlopark.co.za

Oefentye
Oefentye verskil van kwartaal tot kwartaal, maar dagboek solank 14:30 – 15:30.

Oefendrag
Enige fietsrydrag.

Drag tydens byeenkomste

  • Menlo-fietsryhemp.
  • Menlo-kouse.
  • Fietsrybroek van jou keuse.

Vinnige feite

  • Nasionale kampioenskap
    • 2015 – 1ste plek (seuns).
    • 2016 – 1ste plek (seuns).
    • 2018 – 2de plek (dogters); 3de plek (gemengde span).
  • Enigeen is welkom – geen vorige fietsry-ervaring of fiksheid is nodig nie.
  • Oefenbaan is slegs ’n hanetree van die skool geleë.
  • Menlo-fietsry = samesyn en pret; gewaarborg!