Gholf

Kontakpersoon
Mnr. Nico van Eeden
nico.vaneeden@menlopark.co.za

Oefentye
Maandae tot Donderdae: enige tyd van 06:00 – 18:30.

Oefendrag
Beskikbaar by me. Alicia Retief (alicia.retief@menlopark.co.za).

Toernooidrag
Beskikbaar by me. Alicia Retief (alicia.retief@menlopark.co.za).

Vinnige feite

  • Menlo-gholf beskik oor die nuutste afrigtingstegnologie en wêreldklastoerusting soos balvlugmonitors, 3D-bewegingsanalise- en breinanalisesagteware.
  • Afrigtingsfasiliteite is op die skoolterrein geleë.
  • Almal is welkom – ongeag die speler se vaardigheidsvlak.