Hokkie: seuns en dogters

Programme

Programme vir wedstryddae is beskikbaar onder “Dokumente”

Seuns

Kontakpersone:
Mnr. Brad Brook (Akademiehoof)
brad.brook@menlopark.co.za

Mnr. Wayne Coldman (Organiseerder: Seuns)
wayne.coldman@menlopark.co.za

Oefentye
Kontak gerus die organiseerder.

Oefendrag
Menlo-oefenhemp (Menlo-sportwinkel).

Wedstryddrag

  • Menlo-wedstrydhemp (Menlo-sportwinkel).
  • Menlo-wedstrydbroek (Menlo-sportwinkel).
  • Menlo-kouse (Menlo-sportwinkel).

Vinnige feite

  • Menlo beskik oor ’n pragtige blou astro, ’n grasveld en ’n mini-astro.
  • Afrigters met nasionale akkreditasie.
  • Spanne in die nasionale top-20 (SA School Sports; 2021).
  • +-145 seuns wat hokkie speel.
  • Lewer jaarliks +- 15 provinsiale spelers op.
  • Menlo lewer eerste SA Skolespeler in 2022

Dogters

Kontakpersoon
Me. Suzanne Strydom
suzanne.strydom@menlopark.co.za

Oefentye
Kontak gerus die organiseerder.

Oefendrag
Menlo-oefenhemp (Menlo-sportwinkel).

Wedstryddrag

  • Menlo-wedstrydhemp (Menlo-sportwinkel).
  • Menlo-wedstrydrompie (Menlo-sportwinkel).

Vinnige feite

  • Menlo beskik oor ʼn pragtige blou astro, ʼn grasveld en ʼn mini-astro.
  • Menlo lewer 13 SA Skolespelers op in die laaste agt jaar.
  • Een van die top-5-hokkieskole in Suid-Afrika (SA School Sports; 2021).
  • Menlo lewer +- 20 provinsiale spelers op elke jaar.
  • A- tot C-spanne in elke ouderdomsgroep (ongeveer 200 spelers).
  • Afrigters met nasionale akkreditasie.