Krieket

(Tuis):Home/Aktiwiteite/Sport/Krieket

Kontakpersoon
Mnr. Petrus Coetzee
petrus.coetzee@menlopark.co.za

Oefentye
Kontak asseblief die organiseerder.

Oefendrag
Beskikbaar by Menlo-sportwinkel.

Wedstryddrag
Beskikbaar by Menlo-sportwinkel.

Vinnige feite

  • Nasionale T20-wenners in 2010 en 2015.
  • Noord-Suid T20-wenners in 2018.
  • Lewer vyf Proteas op: Rassie van der Dussen, Suné Luus, Theunis de Bruyn, Heinrich Klaasen en Jacques Snyman.
  • Besoek ons webtuiste by www.menloparkkrieket.co.za