Muurbal

Kontakpersoon
Me. Liz Mackenzie
lizmsquash@gmail.com

Oefentye
Kontak die organiseerder.

Oefendrag
Gemaklike oefenklere en muurbaltekkies.

Wedstryddrag
MMA-oefenhemp, blou kortbroek en skoolsweetpak.

Vinnige feite

  • Menlo se muurbalspelers neem aan die land se mees kompeterende toernooie deel.
  • Ons spog met muurbalbane op die terrein.
  • Puik afrigting.
  • Menlo-muurbal het vir almal plek!