Netbal

Programme
Programme vir wedstryddae is beskikbaar onder “Dokumente”

Kontakpersoon
Me. Eleanor du Toit
eleanordt.netbal@menlopark.co.za

Oefentye
Kontak asb. die organiseerder.

Oefendrag
Netbal-oefenhemp: Menlo-sportwinkel.

Wedstryddrag
Menlo-wedstrydhemp en -wedstrydrompie: Menlo-sportwinkel.

Vinnige feite

  • SA kampioene in 2017 en 2018.
  • Vyf weervastebane met spreiligte.
  • Menlo-netbal speel in twee ligas: van A-spanne tot F-spanne.
  • Afrigters en skeidsregters met nasionale akkreditasie.
  • Menlo-netbal bied in 2022 die grootste netbaltoernooi in die land aan: 760 wedstryde is oor ‘n tydperk van vier dae gespeel!