Perdesport

(Tuis):Home/Aktiwiteite/Sport/Perdesport

Kontakpersoon
Me. Ilze Smith
ilze.smith@menlopark.co.za

Me. Doné Moolman
done.moolman@menlopark.co.za

Oefentye
Reël persoonlik vir lesse by ryskole.

Drag tydens byeenkomste
Verskillende uitrustings vir verskillende dissiplines. Tref asseblief ‘n reëling met me. Ilze Smith.

Vinnige feite

  • Parkie-ruiters presteer jaarliks uitstekend by SANESA se skoue.