Skaak

Kontakpersoon
Me. Marcelle de Waal
marcelle.dewaal@menlopark.co.za

Oefentye
Dinsdae: 14:15 – 16:00.
Begin die eerste Maandag in Februarie.

Oefendrag
Skooldrag.

Wedstryddrag
Uitgaandrag.

Vinnige feite

  • o. 19-span: D4-ligawenners (2021).
  • Spelers met provinsiale en nasionale kleure.
  • Afrigter met internasionale Fide-instrukteurakkreditasie.